Auto Draft

Deur : Skriba  /  July 19th, 2016

SIEKELYS:  Roelof Prins (wyk 20), Ollie Ollewagen (wyk 27), Hugo vd Merwe (Blouvlei), Deon Prins (wyk 4), Frikkie Grobbelaar (Bordeaux) se pa, Mergen vd Spek (Les Hug A), Johan Nel (wyk 20), André Mouton (Onder B & D), Delise Rabie (Albatros), Monica van der Walt (wyk 14), Michelle Munnik (Hertzog wyk), Maritza Bredenkamp (Krommerivier wyk), Christa vd Merwe (wyk 12) se suster, Fienie Buys (Spruitrivier), Jaco Potgieter (oud lidmaat), Christine Swart (wyk 30), Myra Sutton (wyk 29), Riëtte Cilliers (wyk 11),  Mariana Geldenhuys (wyk 12), Frikkie Smit (wyk 30), Etrecia Mostert (01 Noord) en haar pa, Christa Haasbroek (wyk 11), Hannelie Vermeulen (Uitsig), Kobus le Roux (Hertzog).  Dries van Madagascar

MEDELYE:

Johan Opperman van Patatskloof is Woensdag oorlede, sy diens vind plaas op Maandag, 18 Julie om 10:00.

Mercia Roux se agterkleinkind

In die Nuus