Auto Draft

Deur : Skriba  /  August 26th, 2016

KOM ONS BID VIR:

 

SIEKELYS:  Anita Le Roux (wyk 23), Jannie Louw (wyk 22), Christa vd Merwe se suster Ina (wyk 12), Andilucia Behm (Spruitrivier), Pieter Le Roux (wyk 3), Mariana Geldenhuys (wyk 12), Frikkie Smit (wyk 30), Hanlie Vermeulen (Uitsig), Mariana van Dyk (wyk 05), Hugo vd Merwe (Blouvlei), Delise Rabie (Albatros), Christine Swart (wyk 30), Etrecia Mostert (01 Noord).

GELUKWENSING:

Baie geluk aan Wynand en Sunette Botes van Krommerivier met die geboorte van dogtertjie!

In die Nuus