Auto Draft

Deur : Skriba  /  November 13th, 2011

Gebedslys:

Lisa Muller (wyk 29)

Rhoda Kohler (wyk 9) se man

Elizna Slabbert (wyk 29)

Marina Rossouw (wyk 13) se ma is in die hospitaal

Petro Botha (wyk 17)

Roux Gildenhuys (wyk 6) se ma

Cecil Bodenstein (wyk 33)

 

Medelye:

Oudia Rust van Sunfield is oorlede.  Begrafnis is Dinsdag om11:00 by Sunfield.

In die Nuus