Auto Draft

Deur : Skriba  /  September 9th, 2016

SIEKELYS: Hester Schreuder (Les Hugenot B), Anita Le Roux (wyk 23), Jannie Louw (wyk 22), Christa vd Merwe se suster Ina (wyk 12), Andilucia Behm (Spruitrivier), Pieter Le Roux (wyk 3), Mariana Geldenhuys (wyk 12), Frikkie Smit (wyk 30), Hanlie Vermeulen (Uitsig), Mariana van Dyk (wyk 05), Hugo vd Merwe (Blouvlei), Delise Rabie (Albatros), Christine Swart (wyk 30), Etrecia Mostert (01 Noord).

 

MEDELYE:

Leana Conradie se man Johan en Dalena van Zyl (Laer Uitsig) se broer is oorlede.

In die Nuus