Auto Draft

Deur : Skriba  /  September 30th, 2016

NUWE LIDMAATSKAP ONTVANG

Baie welkom aan:

Marius en Lizette Vorster en hul kinders Kyle & Lize-Mari (wyk 33)

Riaan Buys (wyk 05)

 

KOM ONS BID VIR:

 

SIEKELYS: Herné (Wessel en Lumé Cronjé se dogter), Ds. André du Plessis (NG Kerk Riebeeck-Kasteel), Desiré Hough (wyk 18), Christine Swart (wyk 30) se kleinkind Rika, Tommy Hollumby, Okkie Olivier, Marius Laubscher, Hester Schreuder (Les Hugenot B), Anita Le Roux (wyk 23), Jannie Louw (wyk 22), Christa vd Merwe se suster Ina (wyk 12), Andilucia Behm (Spruitrivier), Pieter Le Roux (wyk 3), Mariana Geldenhuys (wyk 12), Frikkie Smit (wyk 30), Hanlie Vermeulen (Uitsig), Mariana van Dyk (wyk 05), Delise Rabie (Albatros), Christine Swart (wyk 30), Etrecia Mostert (01 Noord).

 

MEDELYE:  Attie Olivier (wyk 12) se broer is oorlede

In die Nuus