Auto Draft

Deur : Skriba  /  October 7th, 2016

KOM ONS BID VIR:

 

SIEKELYS: Fienie Buys (Spruitrivier), Marlize Janse v Rensburg (wyk 18), Desiré Hough (wyk 18), Tommy Hollumby, Marius Laubscher, Anita Le Roux (wyk 23), Jannie Louw (wyk 22), Christa vd Merwe se suster Ina (wyk 12), Mariana Geldenhuys (wyk 12), Frikkie Smit (wyk 30), Hanlie Vermeulen (Uitsig), Mariana van Dyk (wyk 05), Delise Rabie (Albatros), Etrecia Mostert (01 Noord).

 

Baie geluk aan David en Marlize Janse v Rensburg met die geboorte van hul dogtertjie, asook Jaco en Melanie Steyn met die geboorte van hul dogtertjie.

In die Nuus