Auto Draft

Deur : Skriba  /  January 23rd, 2017

SIEKELYS: Gerrit Theron (Hertzog), Anita Bouwer (wyk 3), Braam Le Roux (wyk 23), Joyce Swart (Spruitrivier), Margie Stemmet (Les Hug A), Frikkie Smit (wyk 30), Mariana van Dyk (wyk 5), Bill Balie (wyk 14), Lounette van Niekerk (wyk 8)

 

Ons bid vir almal wat skade gelei het na afloop van brande.

 

MEDELYE:  Marietjie Barnard en kinders met die afsterwe van Attie.

In die Nuus