Auto Draft
Deur : Skriba / March 24th, 2017
KOM ONS BID VIR:
SIEKELYS: Edmund O’Ehley, Mariana Geldenhuys (wyk 12), Dawie du Toit (wyk 3), Hannie van Rooyen (wyk14), Marinda Wilmans (wyk 13), Ronél Olivier (wyk 28), Sakkie van Dyk (13), Anita Bouwer (wyk 3), Mariana van Dyk (wyk 5), Bill Balie (wyk 14), Etrecia Mostert (01 Noord), Charmaine Viviers (HAM-Huis Mopanie)
MEDELYE: Frikkie Smit van wyk 30 en Koot Fourie se suster is oorlede
Baie geluk aan Nicholas en Karen Basson met die geboorte van hul nuwe baba!