Deur : Skriba / March 14th, 2018
JEUG
#Imagine Kamp 6-8 April @ Bredasdorp
#Imagine is ‘n landswye beweging met die missie om jongmense (Gr.7-12) te bemagtig om hulle roeping in Suid-Afrika uit te leef. Hierdie jaar se mikpunt is om 3000 tieners by die feesgeleentheid
6-8 April in Bredasdorp bymekaar te kry om saam as jongmense ‘n verskil in die wêreld te maak.
Kostes: Tieners = R 570 en Volwassenes/groepleiers = R600
Meer inligting sal volg nader aan die tyd. Besoek gerus die webtuiste imaginemovement.co.za of kontak vir Annelet vir meer inligting.
NB: Ons wil graag volwassenes saamneem wat ons kan help. Indien u wil saamgaan, skakel vir Annelet of Ds NJ Van As.
JONGVOLWASSENES
Ons kuier die week by Moeder se gemeentesentrum in Kerkstraat langs die poskantoor om 20:00. (Skakelpersoon Nicole Rautenbach / 082 761 7192 of Ds NJ Van As)
WELKOM AAN ALLE NUWE LIDMATE!!!
Sakkie & Annaleen Muller Zandberg Kamfer
Westley Collinson & Teresa Theunissen Wikus & Lizanne Ferreira
Stephan & Nicolise Wessels Nicoline Viljoen
Sakkie & Suzette Theunissen Louis & Marietjie Roux
Pierre & Mardha Van Rensburg Du Toit & Annerienne Fourie & Kinders
Nicolene Viljoen Johan & Candy Pansegrouw