Auto Draft

Deur : Skriba  /  June 1st, 2018

 

ALGEMEEN

VROUEKAMP 27 -29 JULIE (KLEINMOND)

Kom tot rus in die gewyde ritmes van Skrif-meditasie, stilte, musiek en kreatief wees,  Wees opnuut bewus van God in en rondom jou.  Laat Hom opnuut toe om te wees wie Hy vir jou wil wees en geniet Hom soos Hy vir jou. Dit is ‘n stadige reis met God, jouself en mekaar.  Kobus Mouton sal die naweek fasiliteer.  Verdere inligting sal later deurgegee word. Ons het ook ‘n lekker verassing vir elke vrou,

 

 

In die Nuus