Auto Draft

Deur : Skriba  /  July 20th, 2018

 

JEUG

Jeugweek 30 Julie – 2 Augustus 18:30 Hoërskool Hugenote

Let’s Rise! Die tyd vir stil bly en stil sit is verby. Kom ons maak Jesus se naam groot. Ons nooi alle tieners om saam te kom kuier, gesels en droom by #jeugweek2018

 

Muurprop Donderdae 18:30 in die Sentrum

Ons is geroep om verrassend anders te leef. Kom reis hierdie kwartaal saam en ontdek hoe God jou Surprisingly Different gemaak het. Alle tieners is welkom.

 

Tienerkamp 24-26 Augustus @ Kleinmond R450p/p

Ons roeping om Jesus te volg is soos skoene. Almal se voete lyk anders, en almal se skoene lyk anders. Tog is ons elkeen dié skoene gegee om te dra. Kom gesels saam oor wat ons met hierdie skoene moet doen. Navrae: Annelet 0823372161

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

In die Nuus