Auto Draft

Deur : Skriba  /  November 10th, 2018

JEUG

Gr.8-11 Chill-kamp 4-6 Desember
Ons sluit die jaar af met op ‘n hoogte punt! Kom kuier saam op die chill-kamp 4-6 Desember. Ons gaan op Hermanus kamp, so bring jou tent, matras en al jou vriende. Kostes beloop R250p/p. Inskrywingsvorms is aanlyn beskikbaar op Facebook of kontak vir Annelet by 082 337 2161

Gr.4-7 Kuierkamp 7-9 Desember

Die Tekkies en # groep nooi alle Gr.4-7 om saam met hulle te kom kamp op Hermanus 7-9 Desember. Op hierdie Kuierkamp gaan ons tonne pret hê, lekker kuier en sommer net die jaar saam vier. Kostes beloop R250 p/p en almal moet hul eie tent, matras en al die gewone kamp dinge saambring. Inskrywingsvorms is aanlyn beskikbaar op Facebook of kontak vir Annelet by 082 337 2161

 

In die Nuus