Deur : Skriba / May 31st, 2019
PINKSTER 30 MEI – 9 JUNIE
Die tema van die reeks is :
Beloftes van God.
Daar sal om 10:00 in die oggende van 3-6 Junie pinksterdienste wees by Wellington-Oos asook kinderpinkster in die aande van 2-6 Junie.
BELOFTES VAN GOD
REEKS:
DONDERDAG 30 MEI
God se beloftes : Gal 3:26-29
VRYDAG 31 MEI
Sorg: Heb 13:5-6
SATERDAG 1 JUNIE
Bekommernis: Fil 4:4-7
SONDAG 2 JUNIE
Beskerming: Ps 23
MAANDAG 3 JUNIE
Gebed: 1 Sam 1:10-20
DINSDAG 4 JUNIE
Ewige Lewe: 1 Joh 5:1-2;11-13
WOENSDAG 5 JUNIE
Vreugde: Rom 14:17
DONDERDAG 6 JUNIE
Wysheid: Jak3:13-18
VRYDAG 7 JUNIE
Vergifnis: Ps 51
SATERDAG 8 JUNIE
Trou: Jes 43:1-5
SONDAG 9 JUNIE
Die Heilige Gees: Joh 16:5-15 (7)
Elke aand na die pinksterdiens geniet ons sop en broodjies in die saal of onder die afdak.
BYBELVERSPREIDING:Van 3-6 Junie is daar kollekte vir Bybelverspreiding.
VOORBIDDING: Daar sal voorbidding om 06:30 in die konsistorie gedoen word vanaf Maandag 27 Mei-Woensdag 29 Mei en elke aand van pinkster vanaf 18:45 in die konsistorie.