Deur : Skriba / October 10th, 2019
VRYDAG 25 OKTOBER
17:00 TOT 20:00
GEMEENTEKUIER OP WELLINGTON-OOS KERKTERREIN
17:00 Treintjie loop gratis vir die kinders
17:30 Wegneem-etes of piekniek op die gras
- Boereworsrolle •Wors in die deeg •Sosaties •Roomys •Koeldrank
(Bring jou gunsteling kampstoel saam)
18:30 KARAOKE-AAND IN DIE BUITELUG
‘n Eerste vir Wellington-Oos. Ons daag alle Oosers uit om hul sangtalent te kom wys!
20:00 Treintjie gaan stoom volmaak en sangers sing hul laaste note
SATERDAG 26 OKTOBER
09:00 tot 13:00
WELLINGTON PLAASBASAAR
by Linton Park Landgoed
Basaartafels – Brood, Beskuit, Pannekoek, Groot gebak, Klein gebak, Koeksisters, Vrugte en Groente, Konfyte, Speserye en souse, Quiches, Heuning, Vintage porselein, Handgemaakte produkte, Kersfeestafel, 2de handse boeke, Poedings, Jaffels, Skaapstertjies, Roosterkoeke, Afvalpotte, Juwele, Parfuum, Kwekery, Botter, Gemmerbier, Koeldrank, Slush Puppies, Beesboud op die spit, Ribs, Pulled Pork op Roosterkoek, Chips, Kerrie en rys, Groente en Vrugte, Bier, Vleis uit Namibië, Koedoe salami’s uit Middelburg, Musiek, Hamburgers, Kaas Russians, Sosaties, Baie kindervermaak, Koffie en Tee, Linton Park Wynuitverkoping, Wit Olifanttafel, Droëvrugte, Radiobeheerde karre
* Koelhou-fasiliteite om vleis te stoor * Kinder-oppasdiens
* Pendeldiens na plaas * OTM beskikbaar
* Rugby Wêreldbeker Semi-finaal op Grootskerm
SATERDAG 26 OKTOBER
17:30 tot 20:00
ONS BEKENDE HOENDERBRAAI
op Wellington-Oos se kerkterrein
17:30 Treintjie loop gratis vir die kinders
18:00 Wegneem-etes of kom sit aan by ons buitelug-tafels
(Bring eie eetgerei en glase. Kaartjies by die kerkkantoor.)