Auto Draft
Deur : Skriba / April 14th, 2013
Gebedslys
Jasper Cloete (wyk 18)
Danie Opperman (wyk 8)
Bertie van der Sandt (wyk11)
André Mouton (Onder Berg-en-Dal)
Phillip de Villiers (wyk 25)
Jannie Marais (wyk 27)
Derek Ritter (wyk 32)
Miriam se veiligheid
Gelukwensing
Baie geluk aan Sakkie en Koerie van Dyk (wyk 13) met die geboorte van hul kleinseun.