Auto Draft

Deur : Skriba  /  September 21st, 2014

Siekelys

Esma Wium (Les Huguenots A)

Nicoline Stander (wyk 16)

Pieter-Jan Geldenhuys (Hugenote Hoërskool)

Kitty Basson (Spruitrivier)

Dené Cilliers (wyk 11)

Isabella Anderson (wyk 10)

André Theart (wyk 8)

 

Gelukwensing

Baie geluk aan almal wat tot die leerlingraad verkies is.

In die Nuus