Auto Draft
Deur : Skriba / March 6th, 2015
Siekelys:
Leon Nel (wyk 20)
Trudie Dörnbrack (wyk 4)
Johan Blom (10)
Ellen Nortier (wyk 3)
Medelye:
Ingrid Green (wyk 32) se man is oorlede
Victor Grobbelaar (Hertzog wyk)
Ria Crous (Spruitrivier wyk) se suster is oorlede
Gheta Grobler (Laer-Uitsig) se pa is oorlede
Suzanne Fabricius (wyk 26) se suster is oorlede
Myra Sutton (wyk 29) se man, John is oorlede
Sertifikaat van lidmaatskap ontvang:
Anton Bruce Marais en sy dogter Celestie Juané Marais; Anja Smit
Sertifikaat van lidmaatskap met toestemming ontvang:
Gesie Maria Margaretha Engelbrecht (nou Wiese)