Auto Draft
Deur : Skriba / March 22nd, 2015
Siekelys:
Trudie Dörnbrack (wyk 4)
Johan Blom (10)
Hannelie Vermeulen (Uitsig wyk )
Ryk van Velden (wyk 4)
Medelye:
Kobus (wyk 16) en Chris Basson (wyk 11) se ma is oorlede
Nicolene Stander en Flip le Roux (wyk 16) se suster is oorlede
Gelukwensing:
Baie geluk aan Chris & Fienie Buys met die geboorte van hul kleindogter