Deur : Skriba / April 10th, 2015
Jesus, U is die uitgesoekte hoeksteen, die hele Kerk rus in U en op U . In U hou alle dinge stand. In U is daar lewe en die lewe is die lig vir die mense. Die lig skyn in die duisternis en die duisternis sal dit nooit kan uitdoof nie.