Deur : Skriba  /  February 10th, 2016

Woensdag: Onderwys. Die “fees must fall” veldtog het reeds ernstige afmetings aangeneem en enorme bedrae aan belastinggeld verkwis. Dit gaan gepaard met ’n ernstige vlaag van ongedissiplineerdheid en vandalisme. Kom ons bid vir wysheid en ’n kalme benadering van die owerhede; begrip, insig en respek vir die owerheid van studente. “Wyse mense versprei kennis met wat hulle sê; dwase het verdraaide opvattings”. Spr. 15:7  

In die Nuus