Deur : Skriba  /  February 25th, 2016

Donderdag: Libië uit Jerigo Mure: Libiërs is kwaad en vol haat teenoor mense in hul land wat hul families skade aangedoen het. Kom ons bid dat die Here genesing sal bring sodat hulle harte vir Jesus sal oopgaan. “Stel tog die onskuldige in die gelyk. U. wat die mens deur en deur toets. U. is die regverdige God”. Ps. 7:10

In die Nuus