Deur : Skriba / March 7th, 2016
Maandag: Munisipale Verkiesing. Ons gaan later vanjaar weer na die stembus vir die saamstel van plaaslike regerings. Kom ons bid dat die Here gelowiges sal aanwys om die verantwoordelikheid te dra. “Julle moet haat wat verkeerd is, julle moet liefhe wat goed is….”Amos 5:15