Deur : Skriba  /  March 10th, 2016

Donderdag: Wêreldwye beperking op geloof.  Die onstuimige Midde-Ooste staan uit as die deel van die wêreld met die hoogste vlakke van beperkings op geloof. Kom ons bid vir gelowiges in hierdie lande en dank die Here vir die deure wat Hy oopmaak vir die evangelie boodskap. “So sal die wat Ek gestuur het, onder die nasies verkondig hoe magtig Ek is”. Jes. 66:19

In die Nuus