Deur : Skriba  /  March 25th, 2016

Vrydag: Geestelike Leiers: Daar is min dinge so belangrik as om vir kerkleiers te bid, hulle loop voor en verduur geweldige aanslae. Bid dat hulle onder die krag van die Heilige Gees beskerm sal word end at die Here ’n geestelike muur rondom hulle sal bou. “Die koninkryk van God is immers nie ’n saak van praatjies nie, maar van krag”. 1 Kor. 4:20

In die Nuus