Deur : Skriba  /  April 17th, 2016

GEBEDSBULLETIN 17 APRIL 2016

“Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie. Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop” Spr. 3: 5,6

Sondag: Verootmoediging: Dink in jou stiltetyd aan waar en hoe jy die Here se werk in jou lewe in die afgelope week ervaar het. Bid daaroor soos die Heilige Gees jou lei. “Vereer die Here met offeranders uit al wat jy besit en met die beste uit jou oes, dan sal jou skure oorvol wees en jou parskuipe oorloop van wyn”. Spr. 3:9

In die Nuus