Deur : Skriba  /  April 25th, 2016

Maandag: Koninkryksdoel:  Aborsie, selfmoord, ongelukke, oorloë en moord is beslis nie God se doel vir ’n mens se lewe nie. Ons roep na ons God om in Jesus se Naam ’n einde te bring aan hierdie dinge en dat individue sal word wat God bedoel het hulle moet wees. “U het my gesien toe ek nog ongebore was, al my lewensdae was in u boek opgeskrywe nog voordat ek gebore was”. Ps. 139:16

In die Nuus