Deur : Skriba  /  April 28th, 2016

Donderdag: Moslems en oorlog: Die huidige vlaag van wreedhede, oorlog en marteling in die naam van godsdiens laat Moslems twyfel en besef dat hulle God nie die vrede gee waarna hulle soek nie. Soekende mense vind die lewende  God en dit gebeur toenemend in Afghanistan, Egipte, Irak, Libië, Sirië en Jemen.  Kom ons bid dat miljoene Moslems Jesus sal erken as enigste Velosser en Prins van Vrede. “Daardie tyd sal uit die nasies tien man een Judeër aan die klere gryp sê: Ons wil met julle saamgaan, want ons het gehoor God is by julle!”. Sag 8:23

In die Nuus