14DE VERGADERING VAN DIE ALGEMENE SINODE
Deur : Skriba / October 10th, 2011
Lees die afkondiging in die gemeentebulletin en bid soos versoek vir hierdie belangrike kerkvergadering. “Daar is nie ‘n woord op my tong nie of U, Here, weet wat dit gaan wees. U omsluit my van alle kante. U neem my in besit.”
Ps 139:4 & 5. Lees ook Miga 6:8 “Mens, die Here het jou bekend gemaak wat goed is: Hy vra van jou….”