2014 VERKIESING

Deur : Skriba  /  February 4th, 2014

Wetgewing van die demokratiese parlement bepaal hoe ‘n verkiesing moet verloop om regverdig en billik teenoor alle landsburgers te wees.  Kom ons bid dat alle politici hulle hieraan sal hou, dat veldtogte vreedsaam sal verloop, onnodige konfrontasie en geweld vermy sal word en dat gelowiges die Here, God van die hemel, sal kan dank vir die uitkoms daarvan.  “Die Here gaan voor julle uit, die God van Israel kom agter julle aan.”  Jes 52:12

In die Nuus