Deur : Skriba / June 1st, 2014
Bid dat die Gees van Pinkster op ‘n baie besondere manier vaardig sal wees in al ons gemeentelede se lewens en dat elkeen in hierdie Pinkstertyd bewustelik, en in gehoorsaamheid, sal ruimte gee vir die influistering van die Heilige Gees.