Deur : Skriba  /  June 5th, 2014

Ons gesinne is die basis van die gemeenskap – dit is soos God dit daargestel het. Bid dat elkeen sy/haar gesin sal koester en sal seker maak dat harmonie, respek vir mekaar en ook liefde vir mekaar en vir die Here daar sal gedy.

In die Nuus