Deur : Skriba  /  June 7th, 2014

Berei jou biddend voor vir môre se erediens en Pinksterfees met die wete dat die Heilige Gees jou graag wil rig, lei, beskerm en seën. Só, omring deur Jesus se oneindige liefde, sal jou hele lewe ‘n vreugde wees ten spyte van soms moeilike omstandighede. 

In die Nuus