VEROOTMOEDIGING Ná PINKSTER
Deur : Skriba / June 8th, 2014
Die Pinkster boodskappe klink nog duidelik in ons ore en daar is voldoende rede vir stilraak, toewyding aan die Here, selfondersoek en ‘n diep begeerte om die wil van die Here te ken. “Dit is nou die tyd om na my wil te vra sodat Ek kan kom en weldade oor julle uitgiet.” Hosea 10:12