ABORSIE: SKOKKENDE NUUS

Deur : Skriba  /  February 3rd, 2014

Na raming vind 1 000 aborsies per maand plaas, 1 elke 10 minute!  Die meeste swanger dames is tussen 12 en 18 jaar.  Sommige van hierdie kinders is verkrag, sommiges gedwing tot seks vir lugtyd, skoene of  klere.  Roep God asb aan in gebed vir hierdie tieners.  Vra dat Hy deur sy Gees genesing sal gee en hulle tot geloof in Jesus Christus sal lei.  “ ……….. jong dogters sal op die arm aangedra word.  Konings sal jou kinders oppas, koninginne sal hulle pleegmoeders wees …. “  Jes 49:22 & 23

In die Nuus