ACVV EN ANDER HULPORGANISASIES

Deur : Skriba  /  August 21st, 2013

Daar bestaan meer as een organisasie wat in die stryd teen armoede waardevolle werk doen.  Ten spyte van hierdie goeie werk, is daar steeds mense wat om een of ander rede honger gaan slaap.  Kom ons bid dat die Here self gelowiges sal aanvuur om ‘n omvattende program vir die versorging van hulpbehoewende mense en hul gesinne op kreatiewe wyse te loods.  “Die met baie, het nie te veel gehad nie, en die met ‘n bietjie, nie te min nie.”  2 Kor 8:15

In die Nuus