ACVV IN WELLINGTON

Deur : Skriba  /  June 9th, 2013

Die ACVV doen goeie werk in Wellington en verdien die ondersteuning van alle gelowiges.  Kom ons bid vir alle werkers by die ACVV en dat hulle werklik ‘n steun sal wees in die voorsiening van noodvoorrade en in armoedverligting.  Oorweeg asb ook om hulle te ondersteun soos die Heilige Gees u lei.  “Die met baie, het nie te veel gehad nie, en die met ‘n bietjie, nie te min nie.”  2 Kor 8:15 en Eks 16:18

In die Nuus