Afgodery
Deur : Skriba / February 19th, 2015
Bid dat die Here ons sal vry hou van bygelowe en afgodery. Verklaar dat op hierdie Vrydag, die 13de, ons Here die Enigste is waarop ons vertrou en in wie ons glo.