ALGEMENE SINODE

Deur : Skriba  /  October 3rd, 2011

Die 14de vergadering van die Algemene Sinode begin Maandag 10 Okt.  Die Kerk van die Here Jesus en spesifiek die NG Kerk is afhanklik van die leiding van die Heilige Gees om die Waarheid te verkondig en dwaalleer te bestry.  Bid asb vir toerusting en ‘n onderskeidende gees aan leiers van die kerk.  “Laat U waarheid my lei en onderrig my daarin, want U is God, my Redder.” Ps 25:5

In die Nuus