AMOS

Deur : Skriba  /  February 20th, 2013

Ons het verlede Sondag getuienis gehad oor die goeie werk wat Amos (Edmund) onder die plaaswerkers doen.  Kom ons bid dat huwelike onder die bediening herstel sal word, middelafhanklikheid sal verminder, verhoudinge  tussen werkgewer en werknemer konstruktief opgebou sal word, en bid vir Edmund en sy gesin God se vrede toe.  Daar kom ‘n tyd, sê die Here, dat Ek die goeie belofte sal nakom …..”  Jer 33:14

In die Nuus