AMOS: EDMUND EN SY GESIN

Deur : Skriba  /  August 19th, 2013

Edmund en die span van Amos doen kosbare werk op die plase.  Bid vir hom en sy gesin en ook vir Koos Malherbe wat oral dienste hou.  Bid dat die Here hulle sal toerus om te volhard met die belangrike werk en dat hulle nie moedeloos sal raak nie ten spyte van die teleurstellings.  “Ek versoek julle dan dringend, broers, in die Naam van die Here Jesus Christus en op grond van die liefde wat van die Heilige Gees kom:  Stry saam met my deur vir my te bid ……..”  Rom 15:30

In die Nuus