AMOS

Deur : Skriba  /  September 28th, 2011

Ons ontvang gereeld sms’e van Edmund oor mense wat gebedsondersteuning nodig het veral verslaafdes en huwelike wat herstel gaan word.  Kom ons bid as gemeente vir Edmund en sy gesin wat die probleme dag vir dag moet hanteer en somtyds ook seker maar moedeloos raak.  Bid dat die krag van die Heilige Gees deur hom sal werk vir die harte van dié mense.  “Wees op julle hoede; wees waaksaam, omdat julle nie weet wanneer die tyd daar is nie.”  Mark 13:33

In die Nuus