AMPTENARE VAN DIE KERK

Deur : Skriba  /  September 14th, 2011

Ons het groot waardering vir die werk van die amptenare van die Kerk.  Kom ons dra hulle en hul gesinne aan die Here op en bid vir hul vrede, vreugde en goeie gesondheid toe.  “…. het ek my aan almal diensbaar gestel om soveel mense as moontlik vir Christus te wen.”  1 Kor 9:19

In die Nuus