ARBEIDSVREDE

Deur : Skriba  /  March 12th, 2012

Dit is paslik dat ons in hierdie tyd vir Arbeidsvrede sal bid.  Te midde van ongekende finansiële druk staak honderd duisende werkers oor tolgelde en arbeidsake.  Vra dat die Here kalmte en rustigheid in die arbeidsmark sal bewerk en dat die produksiesektor weer op volle sterkte sal opereer.  “Ek die Here sal by my volk wees en hulle sterk maak.  Hulle sal in my naam voortgaan.  Die Here het dit gesê.”  Sag 10:12

In die Nuus