ARMOEDE
Deur : Skriba / September 12th, 2011
Hulle slaap op stoepe, onder die brug, “daar agter” (niemand weet eintlik waar nie) en die Wetstoepassers verbrand hulle kooigoed; “want hulle moet uit die dorp uit”. Waarheen moet hulle?? Die Here Jesus sê: “Gee julle vir hulle iets om te eet”. (Matt 14:16). Kom ons bid vir ‘n nagskuiling wat werk, met mense wat omgee en opreg ‘n verskil wil maak aan hierdie vorm van armoede.
“Ons het hier net ….” / “Bring dit vir My hier,” sê Jesus. Matt 14:17