BANKGEBED

Deur : Skriba  /  September 23rd, 2012

Here, ek dors na U soos ‘n wildsbok wat smag na water.  Laat ek die Lewende water waarvan U praat (Joh 4:10)  vandag inneem en laat dit ‘n fontein in my word wat opborrel (vers 14)

In die Nuus