BEDELAARS

Deur : Skriba  /  September 25th, 2012

Ek sukkel om die menswaardigheid  van ‘n bedelaar deur my woorde, oë en lyftaal te erken al gee ek vir hom iets te ete.  As u ook daarmee sukkel, bid asb saam met my dat die Heilige Gees ons sal leer om hulle (bedelaars) te sien as ongelukkige slagoffers van “……..” en dat ons vir hulle sal bid terwyl ons probeer om ‘n verskil te maak aan hul fisiese nood.  “Laat jou sorge aan die Here oor, Hy sal vir jou sorg.  Hy sal die regverdige nie in die steek laat nie.”  Ps 55:23

In die Nuus