BEGROTING / KORRUPSIE / OUDIT

Deur : Skriba  /  March 7th, 2012

Die begroting is gelees en intussen moet die Portefeulje Komitees van die parlement dag vir dag hoor hoeveel geld ongemagtig bestee/gesteel/weg is.  Soveel so dat die OG nie bereid is om die oudit te kwalifiseer nie – byna ‘n situasie van “on-ouditbaar” indien daar so ‘n woord bestaan.  Gelukkig (deur die genade van die Here) hoor ons van die minister dat die hele proses van staatstenders en die aankopebeleid hersien sal word.  Ons kan bid dat die voorneme van die minister deurgevoer sal word en dat korrupsie en diefstal van staatshoofde beëindig sal word.  ” want die owerheid is ‘n dienaar van God tot jou beswil.”  Rom 13:4

In die Nuus