Bejaardes

Deur : Skriba  /  June 2nd, 2015

Woensdag:

 

Van die bejaardes in ons plaaslike versorgingsoorde vereensaam om verskillende redes. Wil u nie oorweeg om iemand “aan te neem” en gereeld te besoek nie? Bid asb oor die saak en hoor by die Here of daar iemand is wat vereensaam. “Nou, broers, soek sewe mans onder julle uit …sodat ons hulle vir die taak (versorging van bejaardes) kan aanstel”. Hand 6:3

In die Nuus