BEJAARDES WAT VEREENSAAM
Deur : Skriba / November 5th, 2014
Die vereensaming van bejaardes is meer intens aan die einde van die jaar. Bid dat die Here gelowiges sal inspireer om mense in versorgingsoorde te besoek en vra Hom wie jy moet besoek!