BERGIES EN DROMKRAPPERS

Deur : Skriba  /  May 12th, 2014

Vir vandag het ek genoeg gekry, meneer; maar môre is die dromme nie daar nie, dan sukkel dit weer.  Nee, maar die Here sorg darem elke dag vir ‘n ietsie” sê die dromkrapper.  Laatmiddag, plastieksak in die hand soek hy slaapplek.  Bid asb vir hierdie hooplose mense en dat hulle ‘n gewilligheid sal kweek om gehelp te word.  Bid dat die G-voucher projek ‘n volgende vlak van geestelike toerusting sal bereik en dat dié mense in ‘n geloofsgemeenskap ‘n tuiste sal vind.  Jer 31:38 “Daar kom ‘n tyd, sê die Here, dat hierdie stad weer herbou sal word …….”

In die Nuus